Opsomming toere 2027Eerskomende toer
Die volledige 2027-toerspyskaart van Christine van Wyk Toere
OPWINDENDE NUUS:
Christine van Wyk Toere gaan voort om in 2027 fynproewerstoere aan te bied. Die volgende toere is tans op die toerspyskaart:
Opsomming toere 2027Eerskomende toer
Die volledige 2027-toerspyskaart van Christine van Wyk Toere
Amsterdam, Rynvaart & Swartwoud 2027Besprekings oop
Beleef Europa in die lente! Van Nederland se kleurvolle Bloemencorso, Keukenhof en Amsterdam tot ’n rustige sesnagvaart verby die Ryn se historiese stede, wingerde en sprokieskastele.